|
| |
Bredasdorp Rock and Surf Angling Club
Bredasdorp Rots en
Strandhengelklub is gestig deur Thys Otto in 1976, dus is ons een van die oudste
klubs in Boland Hengelunie. Ons hengel kompeterend en passievol en het ‘n
sterk teenwoordigheid in die Boland spanne. Ons streef daarna om die natuur en
omgewing met verantwoordelike navorsing vir ons nageslag te bewaar.
Hengel word gedoen vir die genot van die sport.”
Ons
Bestuurslede is :
| Beskermheer |
Louis le Riche |
|
| Voorsitter |
Jan du Plessis |
+27 82 944 0251 |
| Vise-Voorsitter |
Theunis Swanepoel |
|
| Sekretaresse |
Hettie Swart |
+27 82 222 8841 |
| Tesouriere |
Hettie Swart |
|
| Wedstrydsekretaris/Klubkaptein |
Jacob du Plessis |
|
| Aasmeester |
PP Mong |
|
| Addisionele lede |
| Koö |
Marais Rossouw |
|
| De Doorns |
Pieter du Toit |
|
| Vyeboom |
Jan de Necker |
|
| Caledon/B/dorp |
André Krahtz |
|
|